Chwilio ffurf

Psalm 62:10

10Mense is soos wind,

mense beteken niks.

Wanneer jy hulle op ’n weegskaal sit,

dan sal jy sien hulle weeg niks.

Hulle almal saam beteken minder as wind.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index