Chwilio ffurf

Jesaja 7:1

Die Here sal self vir julle ’n teken gee

1Koning Resin van die land Aram en koning Peka van die land Israel het na Jerusalem gekom om oorlog te maak teen die stad. Dit was in die tyd toe Agas koning van Juda was. Agas was die seun van Jotam, en Jotam was die seun van Ussia. Peka was die seun van Remalja.

Maar Resin en Peka en hulle soldate kon nie in Jerusalem inkom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index