Chwilio ffurf

2 Konings 23:30

30Josia se offisiere het sy liggaam op ’n oorlogkar uit Megiddo gebring en hulle het dit na Jerusalem geneem. Sy mense het hom in sy graf begrawe. Die mense van die land het vir Joahas seun van Josia geneem en hulle het hom gesalf en hom koning gemaak in sy pa se plek.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index