Chwilio ffurf

1 Konings 1:53

53Koning Salomo het mense gestuur om vir Adonia by die altaar te gaan haal. Hulle het hom gebring, en hy het voor koning Salomo gebuig. Salomo het vir hom gesê: “Jy mag nou huis toe gaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index